Kirgisies - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Verwysings 2 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Kirgisies 129 tale Аԥсшәа Адыгабзэ አማርኛ अंगिका العربية مصرى Asturianu Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Žemaitėška Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн کوردی Qırımtatarca Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Français Nordfriisk Frysk Gaeilge Gagauz Galego Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Magyar Հայերեն Jaku Iban Bahasa Indonesia Ilokano ГӀалгӀай Italiano 日本語 Patois ქართული Qaraqalpaqsha Taqbaylit Kumoring Қазақша 한국어 Къарачай-малкъар Kurdî Коми Кыргызча Latina ລາວ Lietuvių Latviešu Malagasy Македонски മലയാളം Монгол मराठी Bahasa Melayu Эрзянь مازِرونی नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan Ирон ਪੰਜਾਬੀ Polski Piemontèis پنجابی پښتو Português Runa Simi Română Русский Русиньскый Ikinyarwanda Саха тыла ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ Sardu Scots Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Српски / srpski Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Toki pona Türkçe Татарча / tatarça Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Tiếng Việt 吴语 მარგალური 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikifunctions Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Kirgisiërs. {{vlagland|Afganistan}}<br /{{vlagland|Tadjikistan}}<br /{{vlagland|Oesbekistan}}<br /{{vlagland|Pakistan}}<br /{{vlagland|China}}"},"streek":{"wt":"[[Sentraal-Asië]]"},"sprekers":{"wt":"4,6 miljoen<ref{{cite web |url=http://www.ethnologue.com/language/kir |title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kyrgyz |publisher=[[Ethnologue]] |access-date=25 Januarie 2019 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200504183730/https://www.ethnologue.com/language/kir |archive-date=4 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref"},"rang":{"wt":""},"skrif":{"wt":"[[Latynse alfabet]]<br /[[Cyrilliese alfabet]]<br /[[Arabiese alfabet]]"},"fam1":{"wt":"[[Altaïese tale|Altaïes]]"},"fam2":{"wt":"[[Turkiese tale|Turkies]]"},"fam3":{"wt":"[[Kipchak-tale|Kipchak]]"},"fam4":{"wt":"[[Kipchak–Nogay-tale|Kipchak-Nogay]]"},"nasie":{"wt":"{{vlagland|Kirgisië}}"},"agentskap":{"wt":"Kirgisiese taalagentskap"},"iso1":{"wt":"ky"},"iso2":{"wt":"kir"},"iso3":{"wt":"kir"},"kaart":{"wt":"[[Lêer:Idioma kirguís.png|250px|Verspreiding van Kirgisies]]"}},"i":0}}]}' Kirgisies кыргызча, قىرعىزچا, kyrgyzcha of кыргыз тили, قىرعىز تىلى, kyrgyz tili Uitspraak: [qɯɾʁɯzˈtʃɑ] of [qɯɾˈʁɯz tiˈli] Gepraat in: Kirgisië Afghanistan Tadjikistan Oesbekistan Pakistan Volksrepubliek China Gebied: Sentraal-Asië Totale sprekers: 4,6 miljoen[1] Taalfamilie: Altaïes Turkies Kipchak Kipchak-Nogay Kirgisies Skrifstelsel: Latynse alfabet Cyrilliese alfabet Arabiese alfabet Amptelike status Amptelike taal in: Kirgisië Gereguleer deur: Kirgisiese taalagentskap Taalbedreigingstatus Uitgesterf EXUitgestorwe taal Bedreig CRKrities bedreigde SEErg bedreigde DEBedreigde VUKwesbare Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale. Taalkodes ISO 639-1: ky ISO 639-2: kir ISO 639-3: kir Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. Kirgisies (кыргызча, قىرعىزچا, kyrgyzcha, [qɯɾʁɯzʧɑ] of кыргыз тили, قىرعىز تىلى, kyrgyz tili, [qɯɾʁɯz tili]) is 'n Turkiese taal wat deur sowat 4,6 miljoen mense in Kirgisië, Afganistan, Tadjikistan, Oesbekistan, Pakistan en die Volksrepubliek China gepraat word. Dit is die vyfde mees algemene taal van Sentraal-Asië naas Oesbekies, Kasaks, Tadjiks en Turkmeens asook die sewende mees gesproke Turkiese taal naas Turks, Azerbeidjans, Oesbekies, Kasaks, Oeigoers en Turkmeens. Kirgisies is die amptelike taal van die Republiek Kirgisië en verwant aan Kasaks en Karakalpaks. Etniese kaart van Sentraal-Asië Die Kirgisiese Cyrilliese alfabet Kirgisies word amptelik met 'n aangepaste Cyrilliese alfabet geskryf, maar op die internet word ook 'n variant van die Latynse alfabet gebruik. In Afganistan en die Volksrepubliek China word 'n aangepaste Arabiese alfabet gebruik. Na die verbrokkeling van die Sowjetunie (aan die begin van die 1990's) het die regerings van die Sentraal-Asiatiese lande met Turkiese tale op die amptelike gebruik van die nuwe Turks-Latynse alfabet besluit. Vir Kirgisies en Kasaks het 'n kommissie 'n gemeenskaplike alfabet uitgewerk.[2] Deesdae is Russies steeds die belangrikste taal in die groot stede, soos Bisjkek, terwyl Kirgisies sy waarde en invloed veral onder die jongmense verloor.[3] Verwysings[wysig | wysig bron] ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kyrgyz" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 25 Januarie 2019. ↑ (ru) Президент Турции Гюль в Астане уговаривает Н.Назарбаева перейти на латинский алфавит Geargiveer 3 September 2009 op Wayback Machine ↑ "Ferdinand, S. & Komlósi, F. 2016. Vitality of the Kyrgyz Language in Bishkek" (in Engels). IJORS 5-2, bl. 210-226. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2018. Besoek op 10 September 2016. Eksterne skakels[wysig | wysig bron] Wikipedia Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Kirgisies Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kirgisies. Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Kirgisies. (en) "Kyrgyz language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 Januarie 2019. Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei. Normdata: Nasionaal Duitsland Japan kyrgyzština</span"}]]}'Tsjeggië Israel Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kirgisies&oldid=2563453" Kategorieë: Taalsaadjies Tale van Afghanistan Tale van Kasakstan Tale van Kirgisië Tale van Oesbekistan Tale van Tadjikistan Turkiese tale Versteekte kategorie: AS1-bronne in Engels (en) Die bladsy is laas op 6 Maart 2023 om 07:10 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Kirgisies 129 tale Nuwe onderwerp