Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Tuisblad Tuisblad Bespreking Afrikaans Lees Wys bronteks Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wys bronteks Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Abstract Wikipedia Wikimedia Commons Wikimedia Foundation MediaWiki Meta-Wiki Wikimedia Outreach Multilingual Wikisource Wikispesies Wikiboeke Wikidata Wikifunctions Wikimania Wikiaanhaling Wiktionary Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Welkom by Wikipedia, die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. Vrydag, 17 Julie 2026 Hier is tans 129 829 artikels in Afrikaans. Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. Inleiding • Hulp • Kontak Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag Voorbladartikel David Marshall Coulthard, MBE (* 27 Maart 1971 in Twynholm, Skotland), met die bynaam "DC", is 'n voormalige Britse Formule Een-renjaer en TV-kommentator. Coulthard het 13 Grands Prix oor 15 seisoene (van 1994 tot 2008) gewen en was die naaswenner in die 2001 Formule Een-wêreldbestuurderskampioenskap, terwyl hy vir McLaren gejaag het. Coulthard is in Skotland gebore en getoë, en het op 11-jarige ouderdom begin kartry en vroeë sukses behaal voordat hy tot motorrenne in die Britse Formule Ford-kampioenskap en die Formule 3000-reeks gevorder het. Hy het die eerste keer in Formule Een vir Williams in die 1994-seisoen gery en die oorlede Ayrton Senna opgevolg. Die volgende jaar het hy sy eerste Grand Prix in Portugal gewen, en toe vir die 1996-seisoen verskuif na McLaren. Nadat hy twee wedrenne in die 1997-seisoen gewen het, het hy in die 1998-seisoen derde geëindig in die Wêreldjaerskampioenskap. Hy het vyf wedrenne gedurende 1999 en 2000 gewen voordat hy tweede geëindig het in die bestuurderskampioenskap na Michael Schumacher in 2001. Nog twee oorwinnings het tussen 2002 en 2003 gevolg voordat hy McLaren aan die einde van 2004 verlaat het. Hy het in 2005 na Red Bull verskuif en 'n jaar later hul eerste podium verseker. Coulthard het aan die einde van 2008 uit Formule Een getree, nadat hy 13 oorwinnings, 12 voorwegspronge, 18 vinnigste rondtes en 62 podiums behaal het. Nadat hy uit Formule Een getree het, het Coulthard voortgegaan om saam met Red Bull as konsultant te werk en by die BBC aangesluit as kommentator en kenner vir hul dekking van Formule Een. Hy het in 2010 na aktiewe motorsport teruggekeer en by Mücke Motorsport in DTM aangesluit en aan die einde van 2012 uitgetree. Coulthard het ook aan die Race of Champions deelgeneem, in 2008 as naaswenner in die Bestuurdersbeker geëindig en die kompetisie in 2014 en 2018 gewen. Sedert 2016 werk hy as kommentator en ontleder vir Channel 4 nadat hulle die BBC se terrestriële televisieregte oorgeneem het. In 2022 het hy by die Nordiese stroomdiens Viaplay aangesluit. Daar verskyn hy tydens Formule Een-rennaweke as verslaggewer en kundige kommentator saam met Mika Häkkinen en Tom Kristensen. In 2019 is hy verkies tot president van die British Racing Drivers' Club (eienaar van die Silverstone-renbaan). ...lees verder In die nuus Keir Starmer in 2024 Argentinië en Spanje haal die eindstryd van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 in Kanada, Meksiko en die Verenigde State; Engeland en Frankryk beslis die klein finale om die derde plek. In die eindstryd van die T20I-vrouewêreldbeker 2026 op Lord’s in Londen verslaan Australië vir die gasvroue Engeland met sewe paaltjies en palm sodoende sy sewende T20I-vrouewêreldbekertitel in. Suid-Afrika en Wes-Indië was die ander twee semi-finaliste. Ierland neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Siprus oor. Keir Starmer, kondig sy bedanking as eerste minister van die Verenigde Koninkryk aan. Pous Leo XIV publiseer sy eerste ensikliek Magnifica Humanitas, waarin hy die verhouding tussen mense en kunsmatige intelligensie bespreek. Voortdurend: Russiese inval in Oekraïne • Iran-oorlog • Soedanese burgeroorlog Onlangs oorlede: Dieter Gerhardt • Lindsey Graham • Jayden Adams • Sam Neill • Guy Scott Het u geweet... ... dat die USS Archerfish die enigste duikboot is wat ooit 'n vliegdekskip gekelder het? ... dat die doelhok in sokker 2,44 meter hoog en 7,32 meter wyd is? ... dat die kapibara se idiomatiese naam, "watervark", 'n wanbenaming is? Dié dier is in werklikheid verwant aan die muis en die rot, en met lengtes tot meer as 130cm, is dit die grootste knaagdier ter wêreld. ... dat Clarens in die Oos-Vrystaat vernoem is na Clarens, die noordwestelike stadswyk in Montreux, Switserland, waar president Paul Kruger van die Zuid-Afrikaansche Republiek oorlede is? ... dat Tsutomu Yamaguchi die enigste persoon is wat beide die atoombomontploffings op Hirosjima en Nagasaki oorleef het? Vandag in die geskiedenis 17 Julie: Grondwetdag in Suid-Korea (1948); Onafhanklikheidsdag in Slowakye (1992). Napoleon I 1815 – Napoleontiese Oorloë: Napoleon gee by Rochefort, Frankryk, aan Britse magte oor. 1936 – Die Spaanse Burgeroorlog, wat tot 1939 sou duur, begin met 'n militêre staatsgreep deur die regsgesinde nasionaliste onder generaal Franco in Spaans-Marokko. 1943 – Oorlede: Sir Patrick Duncan, sesde goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika. 1976 – Die openingseremonie van die 21ste Olimpiese Somerspele in Montreal word ontwrig deur die onttrekking van 25 Afrikalande uit protes teen Nieu-Seeland se deelname aan die spele ondanks dié land se rugbytoer na Suid-Afrika. 1998 – 'n Tsoenami, veroorsaak deur 'n ondersese aardbewing, verwoes tien dorpies in Papoea-Nieu-Guinee, met 'n geskatte dodetal van 1 500. Voorbladbeeld Louis Armstrong speel trompet, foto geneem in 1947 deur Harry Warnecke en Gus Schoenbaechler. Vind artikels Soekhulp Geografie - Geologie Suid-Afrika • Namibië • Botswana • Eswatini • Lesotho • Mosambiek • Zimbabwe Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne Geskiedenis Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke Egipte Kultuur Akteurs • Argitektuur • Dans • Letterkunde • Mitologie • Griekse mitologie • Mode • Museums • Musiek • Rolprente • Taal • Vermaak Natuur Bewaringsgebiede • Diere • Plante Religie Agnostisisme • Baha'i • Boeddhisme • Christendom • Gnostisisme • Hindoeïsme • Islam • Judaïsme • Mitologie • New Age • Paganisme • Politeïsme • Satanisme • Sikhisme • Zoroastrisme Samelewing Besigheid • Ekonomie • Krieket • Politiek • Rugby • Sport • Vlae en wapens • Vervoer Taal Kunsmatige taal • Natuurlike taal • Taalfamilies • Skryfstelsels Tegnologie Elektronika • Fotografie • Inligtingstegnologie • Klanktegnologie • Voertuigtegnologie Wetenskap Biologie • Chemie • Filosofie • Fisika • Natuurwetenskap • Sielkunde • Sosiologie • Sterrekunde • Wiskunde Artikelindeks • Kategorieboom • Lyste • Hoe soek ek? Wikipedia in ander tale Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 Weergawes met meer as 750 000 artikels Català Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål)‬ • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk)‬ • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto Lys van alle taalweergawes van Wikipedia Susterprojekte Commons Vrye media Wikiwoordeboek Vrye woordeboek Wikinews Vrye nuusbron Wikisource Die vrye biblioteek Wikibooks Vrye boeke Wikiquote Aanhalings Wikispecies Spesie-indeks Meta-Wiki Projekkoördinering Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die //af.wikipedia.org</span<span about=\"#mwt32\" typeof=\"mw:Transclusion\" id=\"mwATI\" data-mw='{\"parts\":[{\"template\":{\"target\":{\"wt\":\"localurl:Tuisblad\",\"function\":\"localurl\"},\"params\":{\"1\":{\"wt\":\"action=purge\"}},\"i\":0}}]}'/w/index.php?title=Tuisblad&amp;action=purge</span"}]]}'voorblad verfris. Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=2890941" Kategorie: Voorblad 127 tale Alemannisch አማርኛ Aragonés Ænglisc العربية مصرى Asturianu Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Boarisch Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা Brezhoneg Bosanski Català Нохчийн Cebuano کوردی Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Français Nordfriisk Frysk Gaeilge Gàidhlig Galego گیلکی Gaelg Hausa עברית हिन्दी Hrvatski Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Қазақша 한국어 Kurdî Kernowek Кыргызча Latina Ladino Lëtzebuergesch Limburgs Ladin Lombard Lietuvių Latviešu Malagasy Minangkabau Македонски മലയാളം मराठी Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ مازِرونی Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan ਪੰਜਾਬੀ Polski Piemontèis پنجابی Português Română Русский Sicilianu Scots Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Shqip Српски / srpski Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Tagalog Türkçe Татарча / tatarça Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray ייִדיש Yorùbá Zeêuws 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Die bladsy is laas op 6 April 2026 om 21:10 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Tuisblad 127 tale Nuwe onderwerp